
net
dit help om nie in die nag wakker te word met slaapklere wat opgetrek het en 'n rug wat vriesend koud is nie, alhoewel dit nogal 'n pyn is om toilet toe te gaan want natuurlik moet mens die hele ding omtrent uittrek.
verdere stappe was om lensiesop te kook op 'n daaglikse basis en om die heater in die badkamer aan te sit voor ek gaan stort.
ek lees 'n christopher moore boek op die oomblik, Fluke. ek hou baie van sy skryfstyl, een van my favourite phrases wat ek gelees het vandag is: "comfort fell like sandwiches on the newly bombed" 'n redelik goeie opsomming :) although dit hang seker af watse soort sandwiches dit is...
No comments:
Post a Comment