Monday, December 14, 2009

random bits


Kyk familie! ek het 'n sjokolade letter & 'n taai pop vir sinterklaas gekoop by die international shop oorkant my gewone supermark - excitement plus!

daai taai pop is nogal giant groot ook, seker so 30 cm...














hierdie is net 'n random sign wat ek in een van die winkel vensters gesien het, wou my doodlag toe ek dit spot. Ek probeer nogsteeds uitfigure wat dit nou eintlik bedoel - seker push out, maar wie weet.


Hier is my laaste bydrae tot hierdie blog - dis my kersfees versiering... mens kan sulke papier mache reindeer koop en hulle dan verf soos jy wil, of dit natuurlik net bruin hou. die een girl wat saam met my werk het saam met een van haar vriendinne 'n hele dieretuin van random reindeer gemaak - haar favourite was die spiderman een... toe raak ek heel geinspireer om my eie poging te realiseer....