
Hierdie pappie het vir baie genot gesorg in die UK, I can tell you. Ook in Taiwan was dit 'n baie groot treffer. Dit se natuurlik baie van my en my current gewig dat die eerste ding wat ek noem as 'n pro vir gaan kos is. My manier van goed onthou is kos, ongelukkig. As jy vir my vra oor iemand of 'n plek of iets, sal ek altyd een of ander kos daarmee kan assosieer. Engeland: simsons worsies, toffee donuts, al hulle chocolate en gebak. Taiwan: die mees kick ass two minute noodles wat jy kan imagine. ensovoorts ensovoorts. Ek sal in die volgende paar maande terwyl ek in spanning wag elke nou en dan nog iets opsit wat ek na uitsien, hopelik nie alles kos nie.